Category: DEFAULT

Die Reën Is Hier

4 thoughts on “ Die Reën Is Hier

  1. Aug 28,  · Die motor gly van die pad af en beland met ʼn stamp in ʼn sloot vol water. Ek sit die motor in tru-rat, maar my Golf se wiele spin op een plek in die dik modder. Ek gaan nêrens heen nie. Die pad is verlate. Nadat die skool begin het, is daar min verkeer op die pad en uit ondervinding weet ek dat hier nie selfoonontvangs is nie.
  2. Joshua na die Reën. 26K likes. Joshua na die Reën is 'n musikant en liedjieskrywer wat solo of met sy band optree. Vir besprekings en albums gaan na noscompsledcerlibe.vauradcdiscdontirenicezaficasca.infoinfo
  3. Met berigte van wydverspreide reën die afgelope 24 uur is die groot vraag of dit uiteindelik die einde van die droogte beteken. Johan van den Berg, klimatoloog van Santam Landbou, het sy nuutste verslag vir reënvalverwagtinge aan Vrystaat Landbou beskikbaar gestel.
  4. Die reën het gekom! Uiteindelik is dit hier Die waterdruppels val neer op die aarde wat dit reikhalsend ontvang. Dit word ingedrink en opgeslurp deur elke plant en boom en blom. Reën is ‘n groot seën uit ons Vader se hand! Soms neem ons dit as vanselfsprekend aan. Ek was nog altyd mal oor die gedig deur Eugene Marais: Die dans van die.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *